Web Analytics Made Easy - Statcounter
,

KKAK 2026: 3m X 3m Spasie vir Kosstalletjies

R2000.00

Gee ‘n beskrywing van u produkte wat u gaan verkoop

Laai ‘n foto van u logo indien u een het sodat ons dit op die website kan vertoon. 96-300dpi, probeer om die foto onder 2MB te hou. Slegs JPG, JPEG, en PNG formaat.

(max file size 512 MB) Clear

Laai ‘n foto van u stalletjie indien u een het sodat ons dit op die website kan vertoon. 96-300dpi, probeer om die foto onder 2MB te hou. Slegs JPG, JPEG, en PNG formaat.

(max file size 512 MB) Clear

Laai ‘n foto van u produkte sodat ons dit op die website kan vertoon. 96-300dpi, probeer om die foto onder 2MB te hou. Slegs JPG, JPEG, en PNG formaat.

(max file size 512 MB) Clear

Laai ‘n foto van u produkte sodat ons dit op die website kan vertoon. 96-300dpi, probeer om die foto onder 2MB te hou. Slegs JPG, JPEG, en PNG formaat.

(max file size 512 MB) Clear

Laai ‘n foto van u produkte sodat ons dit op die website kan vertoon. 96-300dpi, probeer om die foto onder 2MB te hou. Slegs JPG, JPEG, en PNG formaat.

(max file size 512 MB) Clear
- +

KKAK 2026 – Stalletjie vir VOEDSEL verwante produkte.

STAP EEN: Vergewis jouself van die reels deur HIERDIE PDF BLADSY af te laai en te lees.

STAP TWEE: Gaan voort en betaal vir jou stalletjie deur hierdie item in jou aanlyn-mandjie te plaas en te betaal. Sodoende verseker jy jou plek by die KKAK.

STAP DRIE: Bring jou bewys van betaling en bevestiging van bepreking wat jy van hierdie stelse sal ontvang wanneer jy aanmeld.

Vrydag 30 Oktober & Saterdag 31 Oktober

Betaling vir stalletjies en kaartjies vanaf die webwerf geskied tans deur die Payfast rekening van die Sonneblom Foundation NPN. Sonneblom Foundation het geen winsbejag nie, en die netto bedrae wat deur Payfast vir transaksies te gunste van KKAK uitbetaal word, word sonder verdere heffing aan die KKAK oorbetaal. Die Sonneblom Foundation bekamp tiener selfmoord, en werk nou saam met die KKAK.
Stalletjies mag slegs deur die webwerf bespreek word.
Toegangskaartjies mag vooraf deur die webwerf aangekoop word, of per kaart betaal op die dag.

Kaartjies kan aanlyn vanaf hierdie webwerf aangekoop word. Onthou HIERDIE BELANGRIKE INLIGTING indien jy jou kaartjie of kaartjies aanlyn koop
1. Voordat jy betaal, maak seker jy voltooi die Naam en Van, Telefoonnommer, en EPOS ADRES van elke persoon vir wie jy ‘n kaartjie koop.
2. Elkeen van hierdie persone sal ‘n EPOS ontvang op die EPOS adres wat die aankoper voorsien het wat hulle digitale kaartjie bevat.
3. Daar sal ook ‘n PDF weergawe van jou kaartjie aangeheg wees.
4. Beide die e-pos en pdf dokument het ‘n QR-kode. Hierdie QR kode moet jy aan jou hê wanneer jy toegang wil verkry, en dit sal geskandeer word voordat jy toegelaat word om die perseel te betree. Hierdie QR kode mag net vir die dag gebruik word waarvoor dit geldig is, en mag nie deur persone wat nie die wettige eienaar van die kaartjie is gebruik word nie.

KKAK het ‘n GEEN TERUGBETALINGSBELEID. Maak seker dat wanneer u ‘n stalletjie bespreek, toegangskaartjie aankoop, dat u op daardie dag of dae teenwoordig sal kan wees.

Die volgende items mag nie deur uitstallers as verkoop aangebied word nie, hetsy dit in die amptelike reëls gestipuleer word, al dan nie:
1. Die verkoop van alkohol.
2. Die verkoop van gas-koeldranke (Coke-Cola, ens)
3. Die verkoop van drankies (koffie, slush-puppies, ens.) wat in glashouers soos bottels, bekers, en ander glas houers aangebied word. U mag papier, plastiese, en blik houers daarvoor gebruik.
4 Enige narkotika, dwelms, of hubbly produkte.

Feesganger mag nie die volgende op die terrein bring nie, hetsy dit in die amptelike reëls gestipuleer word, al dan nie:
1. U eie kos, drank of koeldrank.
2. Narkotika, dwelms, of hubbly produkte.

Geen persoon (feesgangers of uitstallers) mag die feesterrein met die volgende items betree nie, hetsy dit in die amptelike reëls gestipuleer word, al dan nie:
1. Vuurwaoens.
2. Messe.
3. Tradisionele wapens.
4. Hubbly produkte.

Oorweeg ook die volgende...