Web Analytics Made Easy - Statcounter

Kalahari Kuier in

Afrikaans

Kunstefees

2026

KKAK…

Kuier na hartelus in die Kalahari

Aangebied deur die Kuruman Kombinasie

Gereelde Vrae (FAQ)

Die kunstenaars wat jou gaan vermaak!

Naweek program

Uitstallers

Aanlyn Stalletjie Besprekings

Vir die handelaars wat so lank gewag het vir stalletjie besprekings: Jy mag nou jou bespreking aanlyn doen!

ONTHOU DIE SPERDATUM IS 23 OKTOBER 2026. GEEN AANSOEKE VIR STALLETJIES SAL NA HIERDIE DATUM AANVAAR WORD NIE.

Wil jy graag uitstal? Hier is al die inligting wat jy nodig het!

Gebruik HIERDIE WHATSAPP GROEP vir Uitstaller Inligting

Uitstallers wat reeds vir KKAK 2026 bespreek het…

Wil jy graag uitstal? Hier is al die inligting wat jy nodig het!

Jy kan ‘n PDF van die inskrywingsvorm HIER AFLAAI wat jy kan uitdruk en voltooi.

Gebruik HIERDIE WHATSAPP GROEP vir Uitstaller Inligting

Kom Honger!

Kosstalletjies wat reeds vir KKAK 2026 bespreek het…

Kompetisies

Natuurlik gaan daar weer kompetisies wees! As jy ‘n idee het vir ‘n kompetisie, ‘n prys of pryse kan borg, tree asseblief in verminding met diespan@kkak.org.za.

Vellie Kompetisie

Dit is SOOOOOO maklik om deel te neem. Druk en voltooi die inskrywings vorm, voltooi dit, betaal jou inskrywings fooi, en stuur jou inskrywing in.

Jy kan ‘n PDF van die inskrywingsvorm HIER AFLAAI wat jy kan uitdruk en voltooi.




    Nog ‘n kans om te wen!

    Is jou Windows rekenaar stadig?

    Wen 'n diens vir jou Windows 10 of Windows 11 persoonlike rekenaar of skootrekenaar

    Remote Proactive Care (RPC) diens jou rekenaar vanuit hulle kantoor deur gebruik te maak van afstandverbinding. (remote connection). Die eienaar en tignici van RPC het meer as 40 jaar IT ondervinding in die onderhoud van rekenaars in militêre, semistaatsinstellings, korporatiewe, kleinbesighede, en tuis omgewings, en kan jou van ‘n professionele en vertroulike diens verseker. Hulle kan jou help in Afrikaans, of Engels. sou jy dit verkies.

    Jy kan meer leer van hulle diens by hulle webwerf.

    Gebruik die vorm hieronder om jou besonderhede te voltooi, en daarna kan jy jou betaling aanlyn doen. indien jy enige vrae het kontak help@remoteproactivecare.com.

    Reëls:

    1. ‘n Donasie van ten minste R25 is betaalbaar, deur gebruik te maak van die skakel wat voorsien sal word nadat jy hierdie onderstaande vorm voltooi het.
    2. Alle inskomste (minus payfast fooie) deur hierdie kompetisie gewin sal aan die Kuruman Kombinasie oorbetaal word.
    3. Om hierdie diens te ontvang moet jy daartoe instem dat RPC jou Windows 10 of Windows 11 persoonlike rekenaar of skootrekenaar deur RustDesk bedien.
    4. Die kompetisie sluit om middernag die 9de November 2025 (ons gee laatslapers so ekstra dag om wakker te skrik), en wenners sal direk gekontak word so gou as moontlik daarna. 







      Algemene inligting

      Boodskap van dominee Joha-Lize uys

      Ds Joha-Lize Uys & haar eggenoot Neels Uys

      Die gedagte agter die Kalahari Kuier in Afrikaans Kunstefees (KKAK) is om fondse in te samel vir die bou en versterking van geestelike en sosiale omstandighede in Kathu, Postmasburg, Kuruman en omliggende areas. 

      Alle fondse wat ingesamel word, vloei direk terug in die gemeenskap om geestelike en sosiale werk in die omgewing te versterk.

      Dit vir geestelike instansies en NPO’s toenemend moeilik om finansieel volhoubaar te bly. Hierdie fees help ons om voort te gaan met ons roeping: om geestelike ondersteuning aan die gemeenskap te bied en ’n gelukkige, gesonde en florerende samelewing te bevorder. Verder stel hierdie fondse NPO’s in staat om hulle hande wyer uit te strek en sodoende meer barmhartigheidswerk te doen.

      Borge vir 2026

      Saam maak ons KKAK moontlik!

      Druk en voltooi die vorm hieronder, of maak gebruik van die aanlyn vorm. GEBRUIK HIERDIE VORM SLEGS VIR BORGSKAPPE. Indien u stalletjies wil bespreek doen dit deur ons winkel by https://kkak.org.za/af/#uitstallers, en sou u kaartjies wil aankoop doen dit deur die winkel te besoek by https://kkak.org.za/af/#kaartjies.

      Druk die vorm bo, voltooi en epos aan info@kkak.org.za, of voltooi die aanlyn vorm indien U 'n borg wil word.







        Ons borge en ander instansies wat KKAK 2026 moontlik maak

        WhatsApp Image 2026-08-27 at 12.00.43
        talisman
        WhatsApp Image 2026-09-10 at 08.58.22
        WhatsApp Image 2026-08-27 at 12.00.43(1)
        ECPEngineering
        logowithtext
        WhatsApp Image 2026-07-30 at 17.27.00

        Maandelikse borge wat hierdie webwerf moontlik maak

        Will jy graag jou logo hieronder laat verskyn? Jy kan dit doen teen slegs R25.00 per maand. Hierdie maandelikse donasies word gebruik om die kostes van die webwerf te verminder, en surplus fondse word weer teruggeploeg in die KKAK welwillendheid fondse in. 

        PABLogo
        RPCNEWLOGO
        pawzettesignature
        PAW Sticker Logo

        Jy kan ook jou besigheid se advertensie teen minimale koste plaas aan die bo-kant en die onderkant (soos aan die bokant en onderkant van hierdie webwerf) van 60 ander webwerwe saam met meer as 100 ander adverteerders, en ook in die PAWZETTE, ‘n gesamentlike digitale drosjure vir alle besighede. LEES MEER HIER…

        Kontak ons

        KKAK 2026

        Vir algemene inligting gebruik die kontakte beskikbaar in die WhatsApp toep links onder. 

        Jy mag ‘n epos stuur aan diespan@kkak.org.za in verband met enige navrae, borgskappe, die program, of uitstallers van die KKAK 2026.

        SIVOS SPORTGRONDE

        KKAK WEBWERF

        Vir enige inligting oor die webwerf gevbruik die kontak beskikbaar in die WhatsApp toep links onder. 

        Jy mag ‘n epos stuur aan riaan@kkak.org.za in verband met enige navrae oor die webwerf, RPC, PAW, PAB, of PAWZETTE.

        Add Your Heading Text Here

        Laai jou spesiale KKAK 2025 PAWZETTE gratis af!

        Die PAWZETTE is ‘n kollektiewe, digitale brosjure waar kliënte van Passionate about Websites, sowel as nie-kliënte in mag adverteer. Pryse is minimaal en word ook bepaal deur die status van die adverteerder, sowel as die grootte van die advertensie. Veelvuldige advertensies word toegelaat. 

        ‘n Spesiale uitgawe van die PAWZETTE wat meestal die KKAK 2025 dek, is beskikbaar vir feesgangers en ander belangstellendes om AF TE LAAI, en te druk as dit nodig is.

        0%